Croptour 2
30/03/2019Bultfontein – Willemsrus – Tierfontein – Wesselsbron – Losdoorns – Schoonspruit – Golden Fleece – Schuttesdraai – Bothaville – Viljoenskroon
Bultfontein
Hierdie foto’s is geneem tussen Bloemfontein, Bultfontein en Protespan.
Kyk video

Mielies nou in die saad en lyk baie mooi.

Jong sonneblom, laat aangeplant. Stand lyk mooi, het baie potensiaal indien April reën realiseer.




WIllemsrus
Hierdie foto’s is tussen Protespan en Willemsrus geneem. Die algehele grondvog van hierdie aanplantings lyk goed. Hierdie lande word met elke graan toer afgeneem.
Tierfontein
Die Tierfontein area word ook met elke graan toer afgeneem. Ons kan sien dat daar droogte stremming was, maar hulle het goed gereageer op onlangse reën.
kyk video

Die mielies lyk goed en die koppe is mooi gevorm.

Mooi sonneblom met

Op die oog af lyk dit of die mielies swaarder gekry het, maar tog ook redelik herstel het van klein mielies af.

Vergelyk met land oorkant die pad.

Reg oorkant die pad.

Die mielies se koppe lyk goed.

Mooi mielie koppe.

Mielies op die land lyk of hulle baie potensiaal het.

10 km

Mooi

Net buite Wesselsbron. Hierdie mielie ervaar duidelik droogte stremming.

Tussen Wesselsbron en Hoopstad is daar ook dele wat verras. Mielies sal beslis goed reageer op April reën.
Wesselsbron
Hirdie foto’s is tussen Wesselsbron en hoopstad afgeneem. droogte stremming word ervaar en reën sal beslis die groeiproses baie bevorder.
Hoopstad
Hierdie foto’s is geneem tussen Wesselsbron en Hoopstad, asook in hoopstad.
kyk video

Tussen Hoopstad en Wesselsbron.

Tussen Hoopstad en Wesselsbron.

Tussen Hoopstad en Wesselsbron.

bothaville
Hierdie foto’s is geneem vanaf Hoopstad na Bothaville. Ons is aangenaam verras met die mielies se opkoms.
Al die Sonneblomme wat ek gesien het het vir my baie goed gelyk.
Mooi groot koppe vir die wat blom en baie potensiaal vir die wat nog nie in blom is nie.








Viljoenskroon
Hierdie foto’s is tussen Bothaville en Viljoenskroon geneem.
Soos vorige kere berig is van hier af na Viljoenskroon en Parys toe lyk die mielies besonders mooi.
.