fbpx

Agriserve Cattle Co Dienste

Lewendehaweverhandeling

Agriserve Cattle.co fokus op tydige, deursigtige en eerlike lewendehawe verhandlingsdienste. Agriserve Cattle.co koop direk by die landbouvennoot en bied verskeie voerkrale met speenkalwers asook slagpale met slag diere. Speenkalwers en slag diere word op grond van hulle ras, geslag, gewig, ouderdom en geskiedenis aan verskeie voerkrale en slagpale bemark om sodoende die boer te diens met die mees mededingende pryse.