Die boer se nommer een bemarkingsbesluit vir

Graanbemarking
Logistiek
Lewendehawebemarking
SAFEX-verskansing
Proteïen & Bronverhandeling
Voerbymiddels
en meer…

Welkom by Agriserve

Ons wortels is stewig in die landbousektor geanker en ons spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor meer as 23 jaar se kennis en ervaring in die industrie. Ons belê in elke boer se vooruitgang deur ons top bemarking- en verskansingsdienste, logistieke kundigheid, die gradering van graan, asook chemiese produkte.

  • Graanbemarking

  • Lewendehawebemarking

  • Kunsmisbemarking

  • Grondstowwe

  • Landbou-chemise produkte en programme (Kunsmis)

  • Logistiek

  • Safex-verskansing

  • Voerbymiddels

Ons BENADERING

VISIE

Om die nommereen-bemarkingsbesluit van elke landbouverbruiker en -produsent in Suid-Afrika te wees.

MISSIE

Om welvaart, sekuriteit en standvastigheid te skep om sodoende voedselsekerheid te bewerkstellig deur innoverende prosesse, deeglike navorsing deursigtige …

Lees meer

bedryfsaktiwiteite en tydige inligting aan al ons kliënte en belanghebbendes te bied deur middel van verkansing, verhandeling en logistieke kundigheid in die landboukommoditeitsegment.

WAARDES

Agriserve Holdings staan bekend as ’n eerlike, betroubare, en professionele maatskappy wat ’n uitstekende reputasie en bemarkingsrekord in ’n kompeterende mark het.

Lees meer

Ons bied sekuriteit aan al ons landbouprodusente en bestuur lojale verhoudinge waarin die produsent se toekoms en vooruitgang altyd eerste gestel word. Ons word gekenmerk aan spoedige toegang tot mededingende markte, vinnige betaling, onderhandelbare kontrakte, asook innoverende en aanpasbare oplossings vir elke kliënt. Met Agriserve Holdings kan elke landbouprodusent / verbruiker / kliënt van voortuitgang verseker wees.

HULPBRONNE

Ons het hulpbronne beskikbaar wat jou kan help om vooruit te boer.

markinligting

Toegang tot die nuutste markinligting,
op een plek.

weer

Al die weerinligting wat jy nodig het,
op jou vingerpunte.

lewendehawe

Die nuutste markinligting en pryse
rakende lewendehawe.

HULPBRONNE

Ons het hulpbronne beskikbaar wat jou kan help om vooruit te boer.

markinligting

Toegang tot die nuutste markinligting,
op een plek.

weer

Al die weerinligting wat jy nodig het,
op jou vingerpunte.

lewendehawe

Die nuutste markinligting en pryse
rakende lewendehawe.

Maak ons jou landbouvennoot